SprokieStrokies

Uit die pen en pallet van Lucinda vloei ‘n nuwe uitstalling en optrede genaamd Sprokiestrokies.

 

Lucinda kombineer haar liefde vir kunsgeskiedenis, rym en tong-in-die-kies stories in dié prettige vertoning.  Elke Sprokistrokie bespreek ‘n gebeurtenis, kunswerk of brokkie geskiendenis uit die kunstenaar se lewe.

 

Met die vertoning sing Lucinda oorspronklike liedjies van elke kunstenaar, en word begelei op klavier deur Wesley van der Westhuizen.

 

A3 Prints beskikbaar op 200gsm papier van elke kunswerk.

R950 elke en courier fooi is R150